Spreker Temas

Spreker TEMAS 2016
  • Uit SAK en AS   
  • Verwerk terugslae, teleurstellings, staan op met HOOP
  • BLOSSER en BLOOMER     
  • ‘n Wow vir vroue, klein en groot
  • Kyk met jou HART  
  • BRING
  • Wat geld nie kan koop nie. Minderwaardig? Die WARE RYKDOM
Ek deel dit met Klein Groepe
  • Dames Tee’s
  • Ma en dogter Tee’s
  • Bruids Tee’s
  • Baba Tee’s
  • Funksies
  • Konferensies
  • skole – saalopening
  •  “Team Building”
  • Gemeentes, gemengde gehore, vir almal, oud en jonk
Kontak my gerus vir meer besonderhede en besprekings!

Vir 50 jaar doen ek wat ek die beste doen – Skryf en praat oor my Gedigte. Leef daagliks met my eie inspirering en uitdagings te midde van blindheid.

*Let wel, stuur boodskappe asseblief in engels sodat my foon dit dan vir my kan voorlees

Security Code:
security code
Please enter the security code:

Send Details